Amelia Bullmore

Amelia Bullmore
Geboortenaam Amelia Mary Bullmore
Geboorte 31 Januarie 1964 (1964-01-31)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amelia Bullmore (gebore 31 Januarie 1964) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse This Life (1996), Ashes to Ashes (2008), en Scott & Bailey (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy